Jeremia 26:18 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Miga van Moreset het in die dae van koning Hiskia van Juda as profeet opgetree en vir die hele volk van Juda gesê: So sê die Here die Almagtige:“Sion sal soos 'n land geploeg word,Jerusalem sal 'n puinhoop word,die tempelberg 'n hoogte vol bossies.

Jeremia 26

Jeremia 26:10-20