Jeremia 26:10 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe die amptenare van Juda al hierdie dinge verneem, is hulle van die paleis af na die tempel toe. Hulle het by die nuwe poort van die tempel gaan sit,

Jeremia 26

Jeremia 26:4-12