Jeremia 25:38 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die herder sal sy hut verlaatsoos die leeu van sy lêplek af padgee.Hulle land sal verlate wees.Die toorn wat alles platvee,die gloeiende toorn van die Here sal dit alles doen.

Jeremia 25

Jeremia 25:29-38