Jeremia 25:31 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die klank sal trek tot in die uithoeke van die aarde,want die Here kla die nasies aan,Hy sal al die mense straf,die goddeloses aan die oorlog uitlewer,sê die Here.

Jeremia 25

Jeremia 25:23-32