Jeremia 25:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

Van die dertiende jaar van koning Josia van Juda, seun van Amon, af tot nou toe, drie en twintig jaar lank, het die woord van die Here tot my gekom. Ek het vroeg en laat met julle gepraat, maar julle het nie geluister nie.

Jeremia 25

Jeremia 25:1-12