Jeremia 25:13 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dan sal Ek alles wat Ek teen daardie land gesê het, alles wat in hierdie boek opgeteken staan en wat Jeremia as profeet teen daardie nasies aangekondig het, oor daardie land bring.

Jeremia 25

Jeremia 25:7-17