Jeremia 25:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

In die vierde regeringsjaar van koning Jojakim van Juda, seun van Josia, dit was die eerste regeringsjaar van koning Nebukadnesar van Babel, het daar 'n woord tot Jeremia gekom teen die hele volk Juda.

Jeremia 25

Jeremia 25:1-2