Jeremia 23:36 Afrikaans 1983 (AFR83)

Julle moenie meer verwys na die uitspraak van die Here nie, want elkeen maak sy eie woorde tot uitspraak van die Here. So verdraai julle die woorde van ons God, die Here die Almagtige, die lewende God.

Jeremia 23

Jeremia 23:30-40