Jeremia 23:10 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die land het vol mense geword wat hoereer;deur die vervloeking wat op die land rus,het hy verdroog,het die weiveld verdor.Die koers wat die profete inslaan, is verkeerd,hulle misbruik hulle mag.

Jeremia 23

Jeremia 23:1-20