Jeremia 22:5 Afrikaans 1983 (AFR83)

Maar as julle nie na my woorde luister nie, bevestig Ek nou vir julle met 'n eed dat hierdie paleis 'n puinhoop sal word, sê die Here.

Jeremia 22

Jeremia 22:1-11