Jeremia 22:26 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek sal jou en jou ma wat jou in die wêreld gebring het, in 'n vreemde land gooi waar nie een van julle gebore is nie, en daar sal julle sterf.

Jeremia 22

Jeremia 22:20-30