Jeremia 22:12 Afrikaans 1983 (AFR83)

want hy sal sterf in die plek waarheen hulle hom in ballingskap weggevoer het. Hy sal nooit weer hierdie land sien nie.

Jeremia 22

Jeremia 22:2-22