32. Vergeet 'n meisie haar juwele of 'n bruid haar trourok?Tog het my volk My jare gelede al vergeet.
33. Hoe geoefen is jy in die kuns om minnaars te soek;jy het al so gewoond geraak aan die kwaad!
34. Die some van jou klere is vol bloed,die bloed van arm en onskuldige mense,nie dié van mense wat jy op inbraak betrap het nie.En ten spyte van dit alles
35. sê jy:“Ek is onskuldig; die Here is nie toornig op my nie.”Maar Ek gáán jou straf omdat jy gesê het:“Ek het nie gesondig nie.”