Jeremia 2:26 Afrikaans 1983 (AFR83)

Soos 'n dief in die skande kom wanneer hy betrap word,so sal die Israeliete in die skande kom:hulle, hulle konings, hulle amptenare,hulle priesters en hulle profete.

Jeremia 2

Jeremia 2:18-29