Jeremia 2:20 Afrikaans 1983 (AFR83)

Jy het my gesag lankal verwerp,jou van My losgemaak, geweier om My te dien;jy het op elke hoë heuwelen onder elke groen boom aan tempelprostitusie deelgeneemen so die afgode gedien.

Jeremia 2

Jeremia 2:16-27