Jeremia 19:8 Afrikaans 1983 (AFR83)

En hierdie stad maak Ek iets waaroor mense net met afgryse vervul kan word en kan fluit. Elkeen wat hier verbykom, sal van verbasing fluit oor alles wat die stad getref het.

Jeremia 19

Jeremia 19:1-12