Jeremia 19:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

Julle het My verlaat en hierdie plek verontreinig deur hier vir ander gode offers te bring, gode waarvan julle, julle voorvaders en die konings van Juda nie voorheen geweet het nie. Julle het op dié plek baie onskuldige bloed vergiet,

Jeremia 19

Jeremia 19:1-7