Jeremia 18:23 Afrikaans 1983 (AFR83)

U, Here, ken hulle planne om my dood te bewerk;moenie hulle oortredings vergewe nie,moenie hulle sonde ongestraf laat nie,laat hulle tot 'n val kom voor U,tree teen hulle op terwyl U nog toornig is.

Jeremia 18

Jeremia 18:16-23