Jeremia 16:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

want, so sê die Here die Almagtige, die God van Israel, Ek gaan voor julle oë, in julle leeftyd, 'n end maak aan die klanke van vrolikheid en blydskap in hierdie plek, ook aan dié van huweliksfeeste.

Jeremia 16

Jeremia 16:8-17