Jeremia 16:7 Afrikaans 1983 (AFR83)

niemand sal 'n stukkie brood deel met 'n bedroefde om hom te troos oor iemand wat dood is nie, niemand sal vir hom iets te drinke aanbied om hom te troos nie, nie eens oor 'n vader of moeder nie.

Jeremia 16

Jeremia 16:1-12