Jeremia 16:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hulle sal sterf aan verskriklike siektes; niemand sal oor hulle treur en hulle begrawe nie; hulle sal op die grond bly lê soos hope mis; of hulle sal omkom in oorlog of deur hongersnood, en hulle lyke sal deur voëls en roofdiere opgevreet word.

Jeremia 16

Jeremia 16:1-10