Jeremia 16:19 Afrikaans 1983 (AFR83)

Here, my Sterkte, my Beskermer,my Toevlug in tyd van nood,na U toe sal die nasies komvan die uithoeke van die aarde afen hulle sal sê:“Ons voorvaders het net vals gode gehad,nikswerd en nutteloos.”

Jeremia 16

Jeremia 16:11-21