Jeremia 16:17 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek sien alles wat die Israeliete doen, niks is vir My verborge nie, hulle oortredings kan nie vir My weggesteek word nie.

Jeremia 16

Jeremia 16:7-21