Jeremia 16:13 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daarom sal Ek julle uit hierdie land uitdryf na 'n land toe waarvan julle nie weet nie en waarvan julle voorvaders ook nie geweet het nie. Daar sal julle dag en nag ander gode dien. Ek het geen medelye meer met julle nie.

Jeremia 16

Jeremia 16:3-21