Jeremia 15:20 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek maak jou vir hierdie volk 'n bronsmuurwaardeur hulle nie kan dring nie;hulle sal teen jou veg, maar hulle sal jou nie oorweldig nie,want Ek is by jou, sê die Here,Ek sal jou help en jou red.

Jeremia 15

Jeremia 15:12-21