Jeremia 15:2 Afrikaans 1983 (AFR83)

En as hulle vir jou vra: “Waar moet ons dan heen?” moet jy vir hulle sê:So sê die Here:Wie vir pes bestem is, pes toe,wie vir die swaard bestem is, swaard toe,wie vir hongersnood bestem is, hongersnood toe,wie vir ballingskap bestem is, ballingskap toe.

Jeremia 15

Jeremia 15:1-5