Jeremia 13:27 Afrikaans 1983 (AFR83)

jou owerspel, jou wellus, jou skandelike hoerery. Op die heuwels, in die oop veld het Ek jou afskuwelike dade gesien. Ellende wag vir jou, Jerusalem, as jy jou nie reinig nie! Hoe lank gaan dit nog so bly?

Jeremia 13

Jeremia 13:19-27