Jeremia 13:20 Afrikaans 1983 (AFR83)

Kyk op, Jerusalem, kyk hoe kom hulle van die noorde af! Waar is die kudde wat aan jou toevertrou is, die kleinvee wat jou trots was?

Jeremia 13

Jeremia 13:13-25