Jeremia 13:10 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hierdie slegte volk wat weier om na my woord te luister, wat hulle eie harde koppe volg en agter ander gode aanloop en hulle dien en vereer, sal net so nutteloos word soos hierdie gordel.

Jeremia 13

Jeremia 13:8-17