Jeremia 10:7 Afrikaans 1983 (AFR83)

Wie sou U nie dien nie, Koning van die nasies?Dit kom U toe.Onder al die wyse mense, onder al die konings van die nasies,is daar niemand soos U nie.

Jeremia 10

Jeremia 10:1-15