Jeremia 10:25 Afrikaans 1983 (AFR83)

Wees toornig op die nasies deur wie U nie erken word nie,oor die volke deur wie U nie aangeroep word nie,want hulle het vir Jakob verteer,hulle het hom verteer en vernietig en sy blyplek verwoes.

Jeremia 10

Jeremia 10:19-25