Jeremia 10:2 Afrikaans 1983 (AFR83)

So sê die Here:Moenie die gewoontes van die heidennasies aanleer nie.Moenie bang wees vir die tekens aan die hemel nie,want dit is die heidennasies wat daarvoor bang is.

Jeremia 10

Jeremia 10:1-6