Jeremia 10:13 Afrikaans 1983 (AFR83)

Wanneer Hy sy stem laat hoor, druis die water in die hemel;Hy laat die mis opstyg van die eindes van die aarde af,Hy laat die weerlig slaan wanneer dit reën,Hy laat die wind uit sy voorraadskure uitkom.

Jeremia 10

Jeremia 10:4-18