Jakobus 3:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dink ook maar aan skepe: al is hulle baie groot en al is die winde wat hulle aandryf, baie sterk, word hulle tog met 'n baie klein roertjie gestuur net waarheen die stuurman wil.

Jakobus 3

Jakobus 3:1-12