Jakobus 3:2 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ons struikel almal in baie opsigte. As iemand nooit struikel in wat hy sê nie, is hy volmaak, by magte om ook sy hele liggaam in toom te hou.

Jakobus 3

Jakobus 3:1-12