Jakobus 2:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

en sê nou julle maak 'n ophef van die man met die deftige klere en julle sê vir hom: “Kom sit u hier gemaklik,” maar vir die arm man sê julle: “Gaan staan jy daar anderkant” of: “Kom sit hier by my voete,”

Jakobus 2

Jakobus 2:1-12