Jakobus 2:21 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ons voorvader Abraham het sy seun Isak op die altaar gelê. Is dit nie op grond van wat hy gedoen het dat God hom vrygespreek het nie?

Jakobus 2

Jakobus 2:14-22