Jakobus 2:11 Afrikaans 1983 (AFR83)

God wat gesê het: “Jy mag nie egbreuk pleeg nie,” het ook gesê: “Jy mag nie moord pleeg nie.” As jy nou nie egbreuk pleeg nie, maar wel moord, is jy tog 'n oortreder van die hele wet.

Jakobus 2

Jakobus 2:1-12