Hosea 9:2 Afrikaans 1983 (AFR83)

Maar die dorsvloer en parskuip sal julle nie voed nie, en geen wyn sal daar uitgetrap word nie.

Hosea 9

Hosea 9:1-6