Hosea 9:13 Afrikaans 1983 (AFR83)

Efraim was vir My soos 'n jong palmboom wat in vrugbare grond groei. Maar dieselfde Efraim sal sy kinders moet uitlewer aan die moordenaar!

Hosea 9

Hosea 9:3-17