Hosea 8:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

En tog het die leiers by Assirië gaan hulp soek. Efraim is soos 'n eensame wildedonkie; hy het vir homself vriende gaan soek.

Hosea 8

Hosea 8:5-14