Hosea 7:6 Afrikaans 1983 (AFR83)

Terwyl die rebelle die koning gehuldig het, het die verraad in hulle gesmeul soos 'n oond, deur die nag was hulle drif sluimerend, teen die môre het dit opgevlam.

Hosea 7

Hosea 7:1-16