Hosea 7:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

Terwyl Ek die lot van my volk wil verander, terwyl Ek bereid is om Israel te herstel, kom die oortreding van Efraim en die sonde van Samaria aan die lig. Hulle belieg mekaar, hulle breek in en steel, hulle beroof mekaar op straat.

Hosea 7

Hosea 7:1-6