Hosea 5:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek ken Efraim en Ek weet wat in Israel aangaan.Omdat jy jou nou aan hoerery oorgegee het, Efraim,is Israel verontreinig.

Hosea 5

Hosea 5:1-9