Hosea 4:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

Maar dit sal met die priesters gaan soos dit nou met die volk gaan. Ek sal die priesters straf vir hulle optrede. Wat hulle probeer doen, sal Ek in die teendeel verander:

Hosea 4

Hosea 4:4-12