Hosea 4:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dit is waarom die land verdor en al die inwoners van dors versmag saam met die wilde diere en die voëls, en waarom selfs die visse vrek.

Hosea 4

Hosea 4:1-12