Hosea 4:15 Afrikaans 1983 (AFR83)

As jy hoereer, Israel, moet Juda dit nie ook doen nie. Juda, julle moenie die heiligdom by Gilgal besoek en na Bet-Awen toe gaan nie, en julle moenie daar 'n eed aflê in die Naam van die Here nie.

Hosea 4

Hosea 4:7-16