Hosea 2:11 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek gaan haar wingerde en haar vyebome verwoes, die dinge waarvan sy sê: “Dit is my beloning wat my minnaars my gee vir my dienste.” Ek gaan dit 'n boskasie maak en die wilde diere sal dit opvreet.

Hosea 2

Hosea 2:9-13