Hosea 14:8 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dié wat voorheen by die Libanon gewoon het, sal terugkom. Hulle sal weer koring verbou. Hulle sal welig groei soos 'n wingerdstok. Die roem van Israel sal wees soos die wyn van die Libanon.

Hosea 14

Hosea 14:1-10