Hosea 13:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daarom sal hulle so vinnig verdwyn soos 'n môrewolkie, soos dou. Hulle sal weggewaai word soos kaf van 'n dorsvloer af, soos rook uit 'n skoorsteen.

Hosea 13

Hosea 13:2-9